Monday, May 17, 2010

Nadia & Barry - Natural light Pregnancy session

Sjoe! Talk about last minute! Ek het vinnig by Nadia en Barry 'n draai gemaak om gou 'n paar foto's van Nadia te neem. Lize-Marie is die volgende oggend gebore! Al die foto's is geneem in hulle huis en ek het net van natuurlike "window light" gebruik gemaak. Baie geluk met julle dogtertjie se geboorte. Kan nie wag om haar te ontmoet nie!
Een van my gunsteling foto's.


Die onderste foto's is met my portable studio geneem.

No comments:

Post a Comment